Bredies MET BYT
Jul 16, 2021
4 minutes
DEUR SAMANTHA LIEDEMAN
WENK: As jy lus is vir beesvleis, kan jy die lamsvleis daarmee vervang.
NOORD-AFRIKA-LAMSVLEISBREDIE
Genoeg vir 4 – 6
BESTANDDELE
1 kg lamsvleis (blad, boud, skenkel of stukkies ribbetjie)
3 eetlepels olie
2 uie grofgekap
1 stingel seldery, opgesny
1 koppie wortels, opgesny
1 eetlepel vars gemmer/knoffel, gekap
2 takkies vars tiemie
1 takkie kerrieblare
1 x 410 g-blik gekapte tamaties
1 birdseye-rissie (die kleintjies met baie byt)
2 – 3 eetlepels harissa paste
1 koppie rooiwyn
Kookwater soos nodig
1 eetlepel sout + ekstra na smaak
1 koppie groenbone, gehalveer
METODE
Verbruin die vleis in die warm olie, skep uit en hou eenkant. In dieselfde pot, soteer die uie, seldery, wortels, gemmer, tiemie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days