Kuier

’N ANDERSTE Krismis

DANKIE!

• Al die dekor vir die fotosessie is verskaf deur PEP Home. Besoek jou naaste PEP vir die mooiste dekor, eetgerei en bykomstighede vir jou huis.

Western Cape Pallets Besoek www.capepallets.co.za of bel 083 982 9546 vir meer inligting.

Du Toitskloof het die Pinotage Rosé verskaf. Besoek www.dutoitskloof.co.za, e-pos info@dutoitskloof.co.za of bel 023 349 1601 vir meer inligting.

GEROOSTERDE BEESRIB

Genoeg vir 4

BESTANDDELE

1 beesrib van ongeveer 1 – 1,5 kg
Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

Marinade

1 eetlepel komyn, gerooster en fyngemaal
1 eetlepel koljander, gerooster en fyngemaal
1½ eetlepels bruinsuiker
2 teelepels paprika
½ teelepel rissievlokkies
1 rooi brandrissie, pitjies en naatjies verwyder en fyngekap
1 uie, grofweggekap
1 koppie gemmerbier
1 groot knoffeltoontjie
1 teelepel vars gemmer, gerasper
3 lourierblare (bay leaves)
2 teelepels Tabasco-sous
1 koppie droë witwyn
1 eetlepel tiemie, fyngekap

Braaisous (ongeveer 2 koppies)

2 eetlepels olie
3 knoffeltoontjies, gekneus en fyngekap
1 eetlepel paprika
3 teelepels mosterdpoeier
½ teelepel selderysaad
¼ teelepel fyn foelie (mace)
¼ teelepel rissiepoeier
¼ teelepel fyn wonderpeper (allspice)
¼ teelepel fyn naeltjies
¼ teelepel fyn gemmer
2 eetlepels appelasyn
¼ koppie bruinsuiker
400 g tamatiepuree
¼ koppie Worcestershiresous

Versiering

Rocketblare
Uiskywe, gerooster
Tamatieskywe, gerooster

METODE

Sit die rib in ’n groot glasbak. Vryf dit goed in met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier3 min read
Bridgerton
Sy sweef statig die hotelkamer binne. Elegant, aristokraties. Nes haar karakter in Bridgerton. Adjoa Andoh (61), wat lady Danbury speel, was onlangs in Johannesburg om seisoen drie van dié Netflix-treffer te bemark. Dis nie haar eerste draai hier nie
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van

Related