Kuier

Mince OP DIE MENU

INDIESE RYSPILAF MET GEGEURDE BEESMAALVLEIS

Genoeg vir 4

BESTANDDELE

2 eetlepels grondboontjieolie
1 klein ui, fyngesny
1 knoffeltoontjie, gekap
1 teelepel komynsaad (cumin)
2 kardemompeule
’n Knypie borrie
200 g rou basmati-rys
2 koppies hoenderaftreksel
500 g beesmaalvleis
1½ teelepel kerriepoeier
⅓ koppie soetrissiesous
¼ koppie water
4 stingeluie (spring onions), dungesny
⅔ koppie bevrore ertjies
¼ koppie koljanderblare Suurlemoenwîe vir garnering

METODE

Verhit 1 eetlepel van die olie in ’n groot pan en braai die uie, knoffel, komyn, kardemom en borrie tot die uie sag is. Voeg die rys by en roer tot die rys bedek is met olie. Roer die aftreksel by, bring tot kookpunt en verstel die hitte tot baie laag. Kook dit bedek vir 12 minute. Haal die pan van die plaat af en laat dit eenkant staan vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Kyk Uit!
Bôll & Ôll is die kanaal se eerste Afrikaanse rugbygeselsprogram, met JP Keyter en Ashwin Willemse as aanbieders. Dis JP se geesteskind en is deur sy maatskappy Blue Avo Communications vervaardig. Die program fokus op die rol van klub-rugby en met JP
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier2 min read
Perfekte Pasmaats
Riri (36) hou van eksperimenteer as dit kom by haar klere. Sy hou by aardse bruin vir haar korsettoppie en wyepypbroek, en rond dit af met ’n lekker woljas in dieselfde kleur. Sy bring ‘n spatsel kleur in met haar satynkopdoek. Intussen speel haar ra

Related