Kuier

TOETS VIR TB

Terwyl die hele wêreld op hol is oor Covid-19, is tuberkulose (TB) steeds stil-stil besig om lewens uit te wis. Tuberkulose is steeds wêreldwyd een van die grootste oorsake van sterftes en na raming gaan dié sterftes met 26% toeneem omdat minder mense op die oomblik weens die pandemie met TB gediagnoseer word.

Luidens ’n verslag deur die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) in Mei verlede jaar, is sowat 47 500 TB-toetse per week voor lockdown afgehandel, en slegs sowat 24 000 gedurende lockdown. Dit is 48% minder.

Die skrikwekkende ding is, TB laat Covid-19 soos ’n verkoue lyk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier3 min read
Bridgerton
Sy sweef statig die hotelkamer binne. Elegant, aristokraties. Nes haar karakter in Bridgerton. Adjoa Andoh (61), wat lady Danbury speel, was onlangs in Johannesburg om seisoen drie van dié Netflix-treffer te bemark. Dis nie haar eerste draai hier nie
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van

Related