Kuier

KIES HU KYKGOED

Baie kinders is deesdae vasgeplak voor die TV of sit gedurig met ’n slimfoon of tablet in die hand. Of ons nou daarvan hou of nie – dit is ’n realiteit waarvan ons nie langer kan ontsnap nie.

Dis ook opmerklik hoe kinders hul gunsteling-TV-karakters namaak en hulself so inleef dat hulle skoon die taal van die karakters aanleer. Daar is natuurlik ook nie ’n tekort aan die aanbod van pro-gramme nie – Peppa Pig, Dora the Explorer, Fancy Nancy, Glitch Techs, Johnny Test, Paw Patrol – you name it!

Die probleem is egter dat ouers nie weet aan watter programme of apps om hul kinders bloot te stel nie. Ouers het nie altyd tyd om elke program te evalueer nie, so hoe weet het met ouers en kenners te gaan gesels om te hoor hoe om dié kopkrapper aan te pak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier3 min read
Bridgerton
Sy sweef statig die hotelkamer binne. Elegant, aristokraties. Nes haar karakter in Bridgerton. Adjoa Andoh (61), wat lady Danbury speel, was onlangs in Johannesburg om seisoen drie van dié Netflix-treffer te bemark. Dis nie haar eerste draai hier nie
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van

Related