Rapport

‘Alles gaan oukei wees’

Die koronavirus-pandemie het enorme ontwrigting en onsekerheid vir skoolgaande kinders veroorsaak. Party skole is reeds oop, ander her-open binnekort en hoewel baie ouers en kinders dit verwelkom, is angstigheid oor die vreemde omstandighede byna onafwendbaar.

Ons het kenners gevra hoe ’n mens kinders van verskillende ouderdomme kan voorberei op die onsekerheid.

Gereed om terug te gaan

Elke kind se omstandighede is uniek. Elkeen reageer anders op die faktore wat stres meebring en só verskil dit wat stres verlig ook van persoon tot persoon.

“Mens moet kyk na hul ontwikkelingsvlak. Hoe jy jou kleuterskoolkind voorberei is heeltemal anders as iemand wat nou in matriek is,” sê prof. Irma Eloff van die departement opvoedkundige sielkunde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Ollie Die Singende Nar Se Lag En Traan
Pieter Vorster vier sy 25ste jaar as beroepsnar met ’n lag én ’n traan, want sy loopbaan was veral die afgelope jaar nie iets om oor te lag nie. Die Pretorianer kon as Ollie die singende nar duisende mense oor die jare vermaak, maar die lewe het hom
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo

Related