Kuier

’N APP VIR ÁLLES

Sedert die eerste apps (toepassings) in Julie 2008 aan die wêreld bekend gestel is, het dit baie van ons lewens en gewoontes heeltemal verander – dikwels sonder dat ons dit agterkom. Of jy nou wil reis, kommunikeer, banktransaksies wil doen, kruideniersware moet koop, jou naels wil laat doen, jou kinders se skoolgeld moet betaal, iemand wil vermy of ’n iemand soek om jou huis skoon te maak, daar is ’n app vir alles.

Met dié dat jy jou hele lewe met ’n knoppie kan beheer en dus nie eintlik fisies jou huis hoef te verlaat nie, is tegnologie en apps besig om sosiale norme te herdefinieer. En as jy nie vinnig daarby aanpas nie, gaan jy agterbly, want daar word elke dag nuwe apps bekendgestel.

Met dié ooraanbod

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier3 min read
Bridgerton
Sy sweef statig die hotelkamer binne. Elegant, aristokraties. Nes haar karakter in Bridgerton. Adjoa Andoh (61), wat lady Danbury speel, was onlangs in Johannesburg om seisoen drie van dié Netflix-treffer te bemark. Dis nie haar eerste draai hier nie
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van

Related