Kuier

Geheime VAN GISTER

enique staar na haar ma, Shanique. Sy skud haar kop teleurgesteld en sit die televisie aan. Haar hele naweek is omgekrap. Sy wil graag weet hoe haar ma dit regkry om met al die leuens te lewe. Haar gedagtes skiet na die brief. Sy onthou dit woord vir woord. Denique vermy haar ma se oë.

Hoe kan sy dit aan hulle doen? Haar hart is by iemand anders! Sy kyk na Donovan, haar pa, wat agter die skootrekenaar sit. Weet hy van haar skelmpie? Sy weet definitief dit is nie Donovan nie, maar wie kan dit wees?

Denique staar met oë wat stilstaan na die televisie. Sy weet sy was verkeerd om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related