Kuier

BY DOOD SE DEUR

Dis laatnag. Lia kan nie aan die slaap raak nie. Sy besluit om ’n koppie Milo te gaan maak. Verbeel sy haar of het sy die gerinkel van koppies in die kombuis gehoor? Sy stap op haar tone die gang af. Die kombuisligte is aan.

Versteen gaan staan sy by die lang ry portrette in die gang. Haar oog val op haar suster Nella se troufoto wat stukkend op die grond lê. Koue rillings gly langs haar ruggraat af. ’n Sug ontsnap uit haar borskas en haar hart skop woes toe sy haar geliefde sus in die hoekie op die grond sien sit.

Vir ’n oomblik het sy nie woorde nie. “Hi, mens, vir wat laat jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related