Kuier

VERGEWE & ONTHOU

’n Einde is soms net so pynvol soos ’n begin. Beide moet oorwin word om bymekaar uit te kom. Geen ontsnapping van die lewe en sy versteekte storms nie. Soms tref dit jou wanneer jy dit die minste verwag en neem dit die wind uit jou seile.

Om te groet is swaar, dink Andrea met nat oë terwyl sy haar gesin groet voor hulle na die kerk se jaarlikse byeenkoms vertrek. Gewoonlik is sy saam met hulle, maar vanjaar is kanker by haar gediagnoseer en sy herstel van ’n gedeeltelike mastektomie. Hershelle kyk sy vrou teer aan. “Andrea, ons kom Sondag terug. Ek is lief vir jou.”

Hy omhels haar sag. Noah, hul 18-jarige seun wat ontluik het in ’n aantreklike jong man, kom met ’n case uit die huis en glimlag vir sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 311 WEN R350 KONTANT! VOLTOOI: Sy's ‘n dominee op Lambertsbaai met baie aanlyn followers. SKRYF SÓ IN: Vul die Fotoblokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, v
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier4 min read
Whatsapp: dink Voor Jy Praat
Jy is óf mal daaroor óf dit dryf jou teen die mure uit. Dis nou “voice notes”, oftewel daai stemboodskappe wat jy op geselsplatforms soos WhatsApp kry. Maar hoe ook al jy daaroor voel, daardie blikstemme oor jou selfoon gaan nie sommer stilraak nie.

Related