VERGEWE & ONTHOU
Jul 17, 2020
5 minutes
DEUR AMANDA WAGENAAR
Om te onthou, kan’n vloek of’n seën wees. Alles kom teen’n prys. Vyf jaar ná die tragedie is Andrea se gemoed oorvol. Die mistroostige dag met sy donker bewolkte atmosfeer weerspieël haar gemoed. Gewoonlik sou’n dag soos vandag haar met kinderlike opgewondenheid laat uitsien het na die reënbui wat dreig om uit te sak, maar vandag is’n groot dag in haar lewe. Die dik wollerige serp om haar nek voel styf asof dit haar wurg.
“Andrea, bedaar asseblief. Jy weet jou hart kan nie al die stres vat nie,”vermaan sy haarself hardop toe sy vinnig indraai by die groot hek van die privaat begrafplaas. Hierdie paadjie loop sy al vyf jaar lank, maar vandag het sy niks om haar werklik waargeneem nie.
Die feit
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days