Kuier

WATER KRUIP OOK

Die maatskaplike werker, Tessa, se woorde kom soos ’n veraf eggo aangerol.“Ek is jammer om sulke nuus met julle te deel. Ek sal julle tyd gee om dit te verwerk.”

Tessa se hart krimp ineen vir die twee patetiese wesens oorkant haar. Nina se oë is groot en verward soos ’n vasgekeerde wildsbokkie in haar wasbleek gesig. Sy en Nico het ’n transformasie ondergaan vanaf Tessa se eerste ontmoeting met hulle.

Nina se gesonde, blosende wange het plek gemaak vir diep holtes onder styfgespande wangbene. Die donker poele onder Nico se oë vertel van slapelose nagte, van die wroeging waardeur man en vrou mekaar moes dra. Dit het begin met die nuus wat Tessa ’n maand gelede met hulle moes kom deel. Dat daar sewe jaar gelede moontlik ’n gruwelike fout ingetree het en twee babas in die hospitaal omgeruil was. Bloedtoetse moes gedoen word om die biologiese identiteit van albei kinders te bevestig. Vandag het sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Soek-soek
Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel! Daar is 10 verskille tussen die twee prentjies hieronder. Kan jy almal vind? Watter een van die skaduwees hieronder is die meisietjie op die fietsie s'n? Klim die trappe en beweeg deu
Kuier1 min read
Ster-blokraai
Nr. 232 SKRYF SÓ IN: Vul die Ster-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord op die vraag te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, van en plek, asook Ster-blokraainommer na 42508 voor 15 Mei 2024. SMS/R1,
Kuier5 min read
Dié Goue Meisie Ken Net Van Wen!
Sy is soos ‘n vis in die water. En toe die 19-jarige swemsensasie Minke Janse van Rensburg in Maart by die Trisoom-Spele in Turkye haar ding doen, het sy die Suid-Afrikaanse vlag hoog laat wapper en die medaljes ingeryg. Minke het downsindroom, maar

Related