Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘ELKE DAG IS ’N ROLLER COASTER’

’n Jaar nadat hul seun sy eie lewe geneem het weens boelies is dit nog moeilik vir sy ouers. Maar hulle moet aangaan, sê Arina Odendaal van Kestell

Ek weet hoe dit voel. My dogter was 25 jaar oud en sy het baie gely. Ek as ouer kan sê die hartseer gaan nooit weg nie, maar God gee jou krag om aan te gaan. Dis moeilik, maar Hy maak alle harte heel.

ISABELLA

Die dag toe my seun dood is, was die ergste dag van my lewe. Ná twee jaar is dit nog nie vir my duidelik waarom dit gebeur het nie. Ek bid vir openbaring oor sy dood. Ek is jammer, ek weet hoe jy voel.

HELEN

Nie een van ons weet waardeur jy gaan vir ons as ouers. Let op vir veranderinge by jou kind. Praat met hulle of nader iemand met wie jy weet jou kind sal praat.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot8 min read
Sê Só Nee Vir Jou Narsis
JARE lank het sy in haar praktyk kliënt ná kliënt gesien wat gefrustreerd, depressief, verward of hartseer was. As terapeut is dr. Ramani Durvasula van Los Angeles, Kalifornië, geleer om hulle te help om hul gedragspatrone te verstaan en lewenstrateg
Huisgenoot2 min read
Geheime In Soebatskloof
DIS e.tv se eerste Afrikaanse telenovelle dié – en die reeks heet Kelders van geheime. Huisgenoot is onlangs genooi na die bekendstelling op Plaisir, ’n wynlandgoed naby Fransch hoek – en dit was ’n sterbelaaide geleentheid op die einste plek waar di

Related