Kuier

HALLO MY KUIER-MENSE,

Winter is ’n anderste seisoen. Dis koud en nat (vir Kapenaars) en die triestigheid kan ’n mens se hele gestel sommer af laat voel. Maar soos die natuur ons geleer het, is die winter noodsaaklik sodat ons ’n lente en somer kan hê.

Hierdie winter voel ook erger omdat ons steeds in die wurggreep van die verwoestende Covid-19-pandemie is en dit lyk ook nie of dinge vinnig beter gaan word nie. Oornag het ons woordeskat ook nuwe toevoegings gekry. Danksy die pandemie assosieer almal deesdae“delta”met die coronavirus en volgens nuusberigte gaan dit nie lank wees voor die Lambda-variant sy opwagting maak nie. ’n Mens kan dus nie help om te wonder hoeveel letters van die Griekse alfabet ons gaan deurwerk voor die pandemie verby is nie!

Maar terwyl ons vir ons fisieke welstand veg, kan ons nie bekostig om ons geestelike welstand af te skeep en moed te verloor nie. Dit help beslis ook nie as ons heeltyd met negatiewe nuus gebombardeer word nie. Daarom fokus ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Kinderpornografie: Die Draak Met Duisende Koppe
D is iets wat geen ouer hulle wil voorstel nie: dat jou kind in die kloue van seksuele uitbuiters beland … en om dan deur duisende, selfs miljoene, verder aanlyn misbruik te word as deel van ‘n wêreldwye kinderpornografienetwerk. Maar die hartseer we
Kuier5 min read
Euodia Ken Nie Van Stilsit Nie!
D ié gesoute aktrise is dalk bekend vir haar lang lys TV-rolle, maar toneelspel is net een van Euodia Samson (54) se vele talente. En sy ken g'n van stilsit nie – daar's altyd iets op die horison. Sondae kuier sy in ons sitkamers as die liefdevolle C

Related