Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 EK GAAN HOM OP DIE ORRELSTOEL MIS

Die akteur Lieb Bester (72) het op 21 Julie weens covidkomplikasies aan nierversaking gesterf. Sy domineebroer, André, het sy troosdiens waargeneem

Wat ’n voorreg om ook na die troosdiens op YouTube te kon kyk. Ons is hartseer, maar voel vertroos, want ons weet waar Lieb nou is, en hy sou dit nie wou verruil nie. Hy sal deur sy rolle voortleef in Suid-Afrikaners se harte.

BARBARA

Ds. André, dit was so ’n pragtige diens. Lieb sou regtig verskriklik trots op sy kleinboet gewees het. Mag Jesus vir julle sowel as die kinders en kleinkinders die krag gee om voort te gaan sonder Lieb.

MAGDA

Ai, my hart is so seer oor Lieb se afsterwe. Ek het hom nie persoonlik geken nie, maar hy was vir my soos familie. Lieb, ons mis jou en ons gaan nog baie na jou verlang wanneer ons jou vorentoe weer op die skerm sien.

ESTELLE

André, jy het regtig so

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot1 min read
Maak Jou Eie Papier
Verwyder alles uit die houtraam en plaas dit op ’n oppervlak met die kleiner opening na bo. Plaas die maasdraad bo-op sodat dit die oop deel van die raam bedek. Kram dit dan reg rondom vas. Skeur die papier in klein stukkies en plaas dit in die menge
Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se

Related