Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 SLAAG MATRIEK MET ’N KIND BY DIE HUIS

Jessica Jacobs was net 14 toe sy swanger geraak het, maar het gekies om ma te wees én haar skoolopleiding te voltooi

Ek haal my hoed af vir jou. Jy maak ’n mens se hart sommer baie bly. Mag God jou bystaan met jou pragtige geskenk en julle ryklik seën. Daar is min meisies wat so daarna sou gekyk het.

NORMA

Baie mooi. Jy het werklik deurgedruk waar so baie ander opgegee het. Ek hoop julle twee gaan ’n baie mooi verhouding as ma en dogter geniet, en ’n goeie en geseënde toekoms hê. Welgedaan.

JOHAN

Jy is baie dapper.

Dis tragies dat daar baie is wat hul kinders moet afstaan of net weggooi. Maar jy was bereid om verder te stap. Mag God jou bly ondersteun en jou die krag gee wat jy benodig.

ALBERT

Jy sal nooit spyt wees dat jy die lewe gekies het vir jou kind nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot4 min read
Is Daar Meer Geboue As Bome?
BIBI sit saam met Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd en ryg krale in. Hulle gebruik stukkies gekleurde papier en karton om die allermooiste juweliersware en versierings te maak. Bibi kom by die boomhuis ingestap. Op die tafel lê ’n rooi koever
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN TAFELBERG PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 542 KOMPETISIEVRAAG Watter soort wapen is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blok

Related