Kuier

WONDERWERKE

Sandra se selfoon lui. Dis Ben. Haar vingers bewe terwyl sy antwoord en dit teen haar oor vasdruk.“Ben waar is jy? Wat het gebeur? Waar is Noah?”

Sy was in die badkamer en toe sy uitkom, sien sy net Ben hardloop by die voordeur uit en ’n kar wat vinnig wegtrek.

Daar is soveel goed wat deur haar kop maal, sy vra meer as wat hy kans kry om te antwoord.

“Sandra … Sandra … Kan jy my hoor?” Sy stem klink ver weg en hy klink uitasem.

“Ja, ek hoor jou. Wat gaan aan?”Sy hou haar maag vas. Sy draai om en kyk in haar ma, Elizabeth, se gesig vas. Elizabeth staan by die deur van die babakamer en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Kinderpornografie: Die Draak Met Duisende Koppe
D is iets wat geen ouer hulle wil voorstel nie: dat jou kind in die kloue van seksuele uitbuiters beland … en om dan deur duisende, selfs miljoene, verder aanlyn misbruik te word as deel van ‘n wêreldwye kinderpornografienetwerk. Maar die hartseer we
Kuier5 min read
Euodia Ken Nie Van Stilsit Nie!
D ié gesoute aktrise is dalk bekend vir haar lang lys TV-rolle, maar toneelspel is net een van Euodia Samson (54) se vele talente. En sy ken g'n van stilsit nie – daar's altyd iets op die horison. Sondae kuier sy in ons sitkamers as die liefdevolle C

Related