Huisgenoot

Op Niemand se grond

MET ’n pyp vol rum-enmaple- tabak steek die 35-jarige enkelloper Ben Niemand sy pyp aan en vat ’n paar diep trekke voor hy in sy bruin leerstoel op die voorstoep gemaklik raak. Daar is nie ’n enkele briesie wat die blou wolk wat gou om hom hang kan wegwaai nie.

Ben staar voor hom uit na die lappie grond met die goudgeel sonneblomme; almal op aandag so asof hulle vir iets wag. Die grond beslaan eintlik ’n hele hektaar en hy is trots op sy eerste probeerslag met die sonneblomme. Sy pa boer al jare lank met graan en hy het gehelp, maar nou wil hy sy eie ding doen.

Iets in die blou lug trek sy aandag, en met ’n diep frons tussen sy welige wenkbroue hou hy die petalje dop. Dit is ’n valskermspringer en dit lyk of die mens heel van koers af is, besef Ben.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related