Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Die Vrou in die Maanlig: Die Vrou in die Maanlig, Die Geheim van die Lewe, Die Meisie met die Blou Oë, Totsiens Pappa, Die O
Die Vrou in die Maanlig: Die Vrou in die Maanlig, Die Geheim van die Lewe, Die Meisie met die Blou Oë, Totsiens Pappa, Die O
Die Vrou in die Maanlig: Die Vrou in die Maanlig, Die Geheim van die Lewe, Die Meisie met die Blou Oë, Totsiens Pappa, Die O
Ebook45 pages34 minutes

Die Vrou in die Maanlig: Die Vrou in die Maanlig, Die Geheim van die Lewe, Die Meisie met die Blou Oë, Totsiens Pappa, Die O

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

"Die Vrou in die Maanlig" is 'n versameling van 5 verhale - "Die Vrou in die Maanlig", "Die Geheim van die Lewe", "Die meisie met die Blou Oë", "Totsiens Pappa", and "Die Onbekende se Dood". Die verhale is paranormaal en misterieus. 'n Baie emosionele prosa wat lewe in die verhaal blaas. Die verhale is romanties, emosioneel en die lesers kan maklik empatie hê met die karakters.

LanguageAfrikaans
PublisherBadPress
Release dateSep 15, 2019
ISBN9781071502587
Die Vrou in die Maanlig: Die Vrou in die Maanlig, Die Geheim van die Lewe, Die Meisie met die Blou Oë, Totsiens Pappa, Die O

Related to Die Vrou in die Maanlig

Related ebooks

Related articles

Reviews for Die Vrou in die Maanlig

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Die Vrou in die Maanlig - Lathish Shankar

    INHOUDSOPGAWE

    Die Vrou in die Maanlig

    Die Geheim van die Lewe

    Die Meisie met die Blou Oë

    Totsiens Pappa

    Die Onbekende se Dood

    Op ‘n koue rëen dag

    Vuurpoel

    Agter die blou gordyne

    Die Liefde vir Orgideë

    DIE VROU IN DIE MAANLIG

    ––––––––

    Ek is lief vir die vrou wat verskyn in die maanlig

    Het James Chacko gesê toe hy wakker word van sy diep slaap. Eliza, sy vrou het vir ‘n oomblik na hom gestaar met ‘n vraende blik in haar oë, en toe vir hom gevra,

    Met wie het jy gepraat gisteraand?

    Eliza het altyd ‘n groot vrees en vermoede in haar binneste gehad dat James moontlik ‘n ander vrou in sy gedagtes begeer het, meerendeels was sy ook baie ongelukkig as hy altyd vir haar snaakse en sarkastiese antwoorde op haar vrae gegee het, wat haar vermoede versterk het dat daar ‘n ander vrou was wat hy begeer het.

    Het jy al ooit ‘n spesiale iemand in jou lewe gehad vir wie jy moes groet? het James haar vraag met nog ‘n vraag beantwoord.

    W-Wat?  het Eliza met ‘n vraende uitdrukking op haar gesig na hom gestaar.

    Ek het iemand gehad. Haar naam is Mia. Sy kom praat met my in die aande as die maanlig skyn en dit was met haar wat ek gesels het gisteraand. Ek is baie lief vir haar.

    Is jy lief vir haar?

    Ja, ek is lief vir haar. Ek is lief vir die donkerte en ek is lief vir al die sneeuvlokkies wat in Desember val ook.

    Kan jy asseblief verduidelik wat jy regtig daarmee bedoel?  Die keer was Eliza se stem harder en dringender as normaal.

    Hartseer, woede, vrees en onsekerheid  speel wipplank in haar gemoed en was sy heeltemal oorweldig en uit die veld geslaan deur haar man se antwoord, in ‘n oomblik van woede gooi sy ‘n kussing na sy gesig toe en mompel sy binnemonds ‘n sarkastiese antwoord terug.

    Ontstoke en beledig deur sy vrou se vreemde gedrag het James laat besluit om die gewone koffie in die bed ritueel te laat vaar en is hy uit by die voordeur in die koel winderige oggendlug in. Hy kon nie meer die gbrek aan vertroue tussen hulle twee verdra nie. Hy het begin wonder of hy besig is om van sy kop af te raak deur met iemand te praat wat in sy drome is. Dit was tog immers net ‘n droom gewees. Nietemin, het dit vir hom vreemd gevoel om die eienaardige en vreemde vroulike karakter wat sy vrou is, te analiseer. Hy het nie daarvan gehou dat sy vrou sy aksies so moet bevraagteken of agterdogtig teenoor hom optree vir geen rede nie.

    Die nostalgiese herinneringe van Desember het hom meteens verskriklik emosioneel begin beinvloed totdat hy in die rigting van die begraafplaas begin loop het. Hy kon Mia, sy eks-meisie, se siel voel hoe sy stilweg huil in die graf. Knielend by

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1