Huisgenoot

KO’ LAAT ONS PRAAT

HY IS ’n digter, ’n skrywer en ’n kletsrymer.

Jy kan al dié dinge in een enkele woord saamvat.

Frazer Barry (49), aanbieder van die gewilde kykNET-program Ommi-Ghellie, is ’n storieverteller.

Waar ons vandag by hom op sy geboortedorp, Kleinmond, aan huis kuier, vertel hy ’n storie met soveel kleur en geur dat almal aan sy lippe hang

Die wind wat met mening op dié kusdorp woed, is vergete toe Frazer met ’n koppie koffie op ’n gemakstoel gaan sit en die stories begin uitryg.

Die see lê uitgestrek agter hom waar die balkondeur toegetrek is om ons teen die wêreld te beskerm.

In deel gewone mense hul stories met Frazer, maar vandag is dit hy, die aanbieder, wat sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related