SARIE

Jaloesie lei tot verraad

Klein-klein was Ester en Nonthando onafskeidbaar soos susters en het hulle alles saam gedoen op die plaas Dassiepoort. Toe Ester se eerste jeugliefde haar met Nonthando verneuk, het jaloesie haar gedryf om die ergste verraad ooit te pleeg. Haar verhouding met haar suster is tot niet, maar Ester se groot geheim dryf haar om vir die res van haar lewe haar skuld te probeer afkoop. Indirek probeer sy om reg te maak wat sy gebreek het. Kan Nonthando se dogter, Milagro, Ester vergewe vir die groot onreg wat sy aan haar en haar ma gedoen het? Sal die waarheid hulle vrymaak?

In is dit een van die temas wat Anchien Troskie in die kollig plaas. Gevra of boetedoening die dryfveer vir Ester se lewe is, antwoord sy dat Ester “altyd skuldig sal voel omdat sy Nonthando van ’n moontlik gelukkige lewe beroof het. Ester glo dat sy nie vergifnis van Nonthando of Nomsa en eindelik ook van Milagro kan verwag nie, omdat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
TROU REDAKTEUR Michélle van BredaKUNSDIREKTEUR Maresa PretoriusPROJEKBESTUURDER Pieter HugoMODEREDAKTEUR Amaria CarstensSKOONHEIDSREDAKTEUR Monica van der WaltTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner en Anine CapraroMODESKRYWER Marzanne SchoemanSKOONHEIDSKRYW
SARIE1 min read
Jou Spesiale Geur-herinnering
Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel/Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel ■
SARIE2 min read
Willie Holly
Springbok-heelagter Willie le Roux is bekend as ’n yster, ’n man wat plan kan maak en práát as dinge op die veld skeefloop. As veelsydige agterspeler was hy ook deel van die spanne wat die Wêreldbeker in 2019 en 2023 huis toe gebring het. Op 10 Febru

Related