Rapport

Opregtheid en innigheid in dié werk

Somtotaal deur Anchien Troskie. Uitgewer: Human & Rousseau. Prys: R250.

Wat doen dit aan ’n mens as jy vir die grootste deel van jou lewe ’n geheim soos ’n sweer in jou saamdra? Wanneer jy jou skuldig maak aan ’n daad wat ook ander mense se lewe in ’n teenoorgestelde koers stuur, of, soos in Somtotaal se geval, hulle toekoms verander deur hulle van inligting en keuses te weerhou.

Is dit makliker of moeiliker as jy die slagoffer is? Hoe leef iemand met haarself saam as sy die skuldige is? Soos Ester Labuschagne, die een met die geheim, in , Anchien

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met

Related