Rapport

Noord-Kaapse debuut trek jou in soos ’n draairivier

Draairivier deur Engela Ovies. Uitgewer: Human & Rousseau. Prys: R250.

Aan die begin van Engela Ovies se debuutroman tref ons Suzanna Jansen in die gevangenis op Upington aan. Sy is in haar vroeë 30’s en pas vrygelaat ná ’n 15-jaar-vonnis vir moord. Sy was maar 18 toe sy tronk toe is.

In haar geleende geel krimpelienrok voel sy soos Rip van Winkel – toe sy opgesluit is, was dit pennies en ponde, nou is die geldeenheid rand. Hoe pas ’n mens ná so lank weer in die samelewing aan,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Instagram-filter Nie Meer Oulik, Maar Rassisties
Instagram-filters het as ’n snaaksigheid begin en gebruikers kon nie genoeg kry van die hartjie-sonbrille of honde-oortjies wat hulle op hul foto’s kon “plak” nie. Nou word Instagram egter daarvan beskuldig dat hy filters beskikbaar stel wat rasseste

Related