RESENSIES
Jan 20, 2020
3 minutes
Brand , Fanie Viljoen (Tafelberg, R190)
rian voel soos ’n buitestander in sy gesin. Sy broer en suster is presteerders; hy nie. In sy oë is hy ’n wat net graad 11 wil oorleef. Hy probeer heeltyd sy pa en sy kritiek van sy rug af kry. Estie, ’n meisie sonder vriende in sy skool, bevriend hom op sosiale media. Maar sy raak obsessief en begin hom agtervolg, aanlyn en in die werklike lewe. Soos sy hom dophou, openbaar Arian sonder dat hy weet sy
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days