SARIE

LEESDINGE

Wat nouliks bestaan word toevertrou aan papier wat dit omhels en behou.

Uit Elisabeth Eybers se gedig “Papier is geduldig” in die bundel Immigrant (Human & Rousseau, R295)

Remembering Bears

Wildlife Photographers United (Remembering Wildlife, R895)

Dis die sewende fotoboek in die fantastiese Remembering Wildlife-reeks. Bere het ’n spesiale plek in menseharte. Dink maar aan jou voosgevatte teddie uit jou kinderjare, en geliefde karakters soos Paddington, Winnie-the-Pooh en Yogi Bear . . .

Het jy geweet daar is agt beerspesies in die wêreld? En ja, die panda is een van hulle. Ysbere is weens aardverwarming onder geweldige druk om te oorleef soos die ysberge smelt en kos al hoe minder raak. Dis juis ’n foto van ’n uitgeteerde ysbeer wat Margot Raggett, Britse fotograaf en stigter van die Remembering Wildlife-projek, se hartsnare

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
’N KONINKLIKE BESTEMMING Bloubloed stil-stil in SA
“Ons” fassinasie met “hulle” – die koninklikes en adellikes van die wêreld – kan nie ontken word nie, nie eens deur die mees geswore republikein nie! Wanneer dié bloubloediges boonop die een of ander verbintenis met ons mooie Suid-Afrika het, het jy
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE7 min read
‘My Ma Het Ons Nooit Weer Kom Haal’
Terry Steenhuisen onthou dit so goed asof dit gister gebeur het. Sy was nege jaar oud. Dit was Vrydag, ’n verpligte “uit-naweek” by die kosskool. Sy het met haar tassie by die venster gesit en uitgekyk vir haar ma. Die motors het gekom en gegaan, maa

Related