SARIE

LEESDINGE

winter is onversadigbaar / in blomloosheid in duifkarkasse / soos ’n grysaard mompel die wind / deur gaas in die spens die laaste lig

Uit Gisela Ullyatt se gedig “Winter” in die bundel Die waarheid oor duiwe (Protea Boekhuis, R200)

Mask

Chris Rainier (Earth Aware, R1 050)

Die bekroonde Kanadese dokumentêre fotograaf Chris Rainier reis na die uithoeke van die wêreld om inheemse en bedreigde kulturele rituele te fotografeer. Dertig jaar gelede het hy die eerste keer maskers in Nieu-Guinee afgeneem. So is sy belangstelling geprikkel om tradisionele maskers te soek en te dokumenteer voordat die kulture uitsterf. Vandag word van dié maskers nog net in museums se glaskaste gesien. In vang hy die rituele en danse

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE5 min read
Troufotograwe
1. Jou gunsteling-troufoto wat jy al geneem het? As ek een moet uitsonder, sal dit vir seker ’n troue wees wat ek in Sossusvlei, Namibië, afgeneem het. Dis een van my gunstelingplekke op aarde en om ’n troue daar te kon afneem het dit net nog meer sp
SARIE2 min read
Bekroonde aktrise LEA VIVIER & ANDRÉ WILKENS Soos ’n woudsprokie
Dit was ’n trounaweek van genot, uitspattige kleur en geluk. Met ’n pragtige verskeidenheid blommerangskikkings in dieprooi, perske en ligpienk, asook granate en turksvye op die tafels, het die dekor aan die Romantiese kunsbeweging herinner. Sonder d
SARIE1 min read
’n Pak Op Sy Tyd
Die klassieke swart tuxedo kry ’n nuwe voorkoms met ’n baadjie in naaswit Vir ’n swart uitrusting van kop tot toon, speel met teksture deur ’n baadjie van tweed of brokaat te dra. Of wees op die uitkyk vir detail soos kristalle op die kraag * Sien o

Related