Ons Wêreld
Finland is vir die derde keer agtereenvolgens as die gelukkigste land ter wêreld aangewys, aldus die 2020 World Happiness Report. Vreemd om so ’n verslag tydens ’n globale pandemie uit te reik? Dis juis relevant, sê die samestellers. Hulle meet geluk