SARIE

JY HOOR MY NIE, WANT . . . Ons luister nie meer nie

Okay, Linda. Listen, listen, listen . . . listen, Linda, ” sê ’n driejarige seuntjie in ’n YouTube-video. Hy noem sy ma Linda wanneer hy iets “belangriks” wil sê of gefrustreerd is.

Dis nie net Linda wat nie luister nie. Volgens ’n studie aan drie Amerikaanse universiteite (Florida State, Michigan State en Minnesota) onthou ons net 25% van wat ons hoor . Dus het ons die kuns van luister verloor, reken dié navorsers.

Luistervaardighede is een van die hoekstene van doeltreffende kommunikasie en suksesvolle verhoudings, sê Marlaine Pienaar-Vice, Bolandse sielkundige. Of dit met jou baas, jou maat of tussen jou en jou kind is.

Ons praat ook, maar word nie gehoor nie. Dalk omdat ons onsself nie doeltreffend of met emosie uitdruk nie. Of omdat ons konfronteer of krities of verwytend is. “’n Gebrek aan luistervaardighede laat verhoudings verbrokkel,” sê sy.

“Maak oop jou ore . . . Niemand luister meer nie!” is juis ’n frase uit Hemelbesem se liedjie “Luister”. Coenie de Villiers, wat die musiek gekomponeer het, reken ons het toondoof geword. “Ek hoop ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
39 Gestreepte Tjalie
KATIA AFRODITA (100% acrylic): 1 ball col. 302Crochet hook: 4 mm Magic ringChain stDouble crochetTreblePattern st (see graph A) Using 4 mm crochet hook in treble: 16 sts and 8 rows = 10 x 10 cm Make a magic ring and work in Pattern st foll graph A.
SARIE4 min read
35 Onesie Vir Baba
SIEN LES 5 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N STEEK OP TE TEL WAT GEVAL HET – LEES BL. 45 –a) 3 –b) 6 –c) 12 –d) 18 –e) 24 months KATIA MERINO BABY (100% merino extrafine): –a) 2 –b) 2 –c) 3 –d) 3 –e) 3 balls col. 99Knitting needles: 3 mm and 3,5 mm2
SARIE1 min read
40 Maklike Granny Square-handsak
KATIA AZTECA (53% virgin wool, 47% acrylic): 2 balls col. 78471 button Two strips of leather, 70 cm longBag lining materialCrochet hook: 6 mm Slip st, chain st, trebleSquare st pattern (see graph A) 1 Square st pattern using 6 mm crochet hook = 15,

Related