Michélle sê...
May 25, 2020
2 minutes
Die laaste paar weke was vréémd, vir almal.
Daar is sekerlik geen woord wat dit beter beskryf nie. Wêreldvreemd, wesensvreemd, wildvreemd. Nie van hier nie, onseker, frustrerend, eienaardig-snaaks, hartseer, insiggewend.
Dis nie iets waaraan ek ooit met mening gedink het nie – hoe ek op grendeltyd sou reageer, met inperking die mas sou opkom, hoe dit my swakhede sou
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days