Huisgenoot

GESELS SAAM

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘EENHEID IS DIE WEG VORENTOE’

Amerikaners sal saam ’n storie van hoop eerder as vrees skryf, was pres. Joe Biden se boodskap tydens sy en visepres. Kamala Harris se inhuldiging

Wat ’n emosionele toespraak deur ’n godvresende man. Ek hoop hy sal in die geskiedenis opgeteken word as een van Amerika se wonderlikste presidente.

MARILYN

Trump het baie gesê wat nie reg was nie. Maar hy het baie positiewe veranderings teweeggebring. Biden verteenwoordig dit wat verkeerd is in hierdie wêreld.

MONIQUE

Trump het nie politieke partye verdeel nie. Die media het. Hy is wie hy is, en dis beter as ’n bedrieër. Dit is die verskil tussen hom en sy voorganger.

AVRYL

’n Hele toespraak sonder dat Jakkals sy eie stert prys! Trump sou 11 keer vir almal vertel het hoe “great” en slim hy is. Biden ken ten minste die woord “we”.

ELMA

2 Radiolegende en aktrise Margot Luyt se stem nou stil

Sy het soveel lewensvreugde gehad,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan
Huisgenoot5 min read
Lady Van Die Klein-skerm
SY SWEEF statig die hotelkamer binne, elegant soos jy sou verwag van ’n aristokraat. En wanneer sy sê “Yes, dear reader,” herken ’n mens dadelik die stem van Bridgerton se lady Danbury, vertolk deur Adjoa Andoh. Adjoa (61) kuier in Johannesburg om di
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related