SARIE

Erektiele disfunksie As hy sy fut verloor

Erektiele disfunksie (ED) – nie impotensie nie, asseblief! – is sowat die helfte van mans bo vyftig se lot. Nie net tas dit jou waardigheid aan nie, meneer. Dit kan ook dui op ’n ernstige gesondheidskwessie. Mans met ED het dikwels hoë cholesterol, diabetes of ander onderliggende probleme.

Dis ook nie net iets wat “omies” oorkom nie, het ’n wêreldwye studie bevind. Maar kom toenemend by jonger mans voor en word dikwels met hartvatsiektes verbind, volgens dr. Odion Aire, uroloog van die Urologie-hospitaal in Pretoria. (Ons is onfiks, eet net so verkeerd en is oorgewig. Voeg stres daarbý en dis slegte nuus vir jou ou tikker.)

ED kan in tot 70% van gevalle ’n vroeë waarskuwing van hartvatsiektes wees. En ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE6 min read
WENNERS NÉS MA & PA
Resepteboekskrywer Marisa de Bruyn oor modeontwerper-ma Marianne Fassler Toe Marisa de Bruyn van Ladybrand in die Oos-Vrystaat ’n resepteboek-projek aanpak, ten bate van haar kinders se skool, kon sy put uit die kreatiwiteit van drie generasies vroue

Related