SARIE

Hart in die kombuis

‘Ek het op die moeilike manier geleer’

Claire Gunn, sjef, fotograaf, kunstenaar en sosialemedia-kurator van Durbanville

Geen uitdaging stuit Claire Gunn nie: Op haar CV verskyn enigiets van potwasser tot blaardeeg-sjef, sosialemedia-kurator, fotograaf en kunstenaar.

Tog het sy nie formele kwalifikasies nie. “En ek hoef nog nooit werk te gesoek het nie.”

Sy het geleer deur te kyk, te vra, te lees, te misluk en vas te byt.

Dit was taf, maar sy sal dit weer doen.

Claire neem foto’s vir restaurante, hotelle, wyn- en wildsplase, skep boetiekprodukte soos poskaarte en serpe, en verf skilderye van kos met akriel en waterverf. Sy ontwerp ook digitale kunswerke.

“As sosialemedia-kurator gebruik ek gewoonlik my eie foto’s om kliënte se stories aanlyn te vertel.” Sy wil binnekort meer kuns en minder fotografie doen, met die oog op mentorskap vir jong kreatiewes.

Claire se loopbaan het geleidelik ontvou. Ná matriek het sy ’n paar maande aan die Universiteit van Kaapstad se Michaelis-kunsskool studeer. Toe kry sy die geleentheid om geld te verdien deur muurpanele vir restaurante en huise te skilder en skop op. “Ek was ’n rebel in my jeug en het alles uitgedaag,” vertel dié aardse vrou met haar vriendelike glimlag. Deesdae woon sy en haar man, Fritz Brand, wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE6 min read
WENNERS NÉS MA & PA
Resepteboekskrywer Marisa de Bruyn oor modeontwerper-ma Marianne Fassler Toe Marisa de Bruyn van Ladybrand in die Oos-Vrystaat ’n resepteboek-projek aanpak, ten bate van haar kinders se skool, kon sy put uit die kreatiwiteit van drie generasies vroue

Related