Huisgenoot

MasterChef SA

DIS ’n kookkompetisie wat wêreldwyd opslae maak. MasterChef South Africa is terug vir ’n vierde seisoen en beloof groot opwinding agter die kospotte. Twintig kulinêre hoopvolles gaan probeer om met die titel Suid-Afrika se topsjef weg te stap en R1 miljoen in hul sak te druk. Maar voor hulle dit kan regkry, moet hulle eers drie beoordelaars beïndruk.

JUSTINE DRAKE

Sy is ’n legende in die Suid-Afrikaanse koswêreld. Sedert 1988 werk Justine in die kosmedia, en uit haar pen – en haar kombuis – het op YouTube aangebied.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related