SARIE

Opnuut verlief Falles verby

Nadat hy en sy vrou twee weke lank alleen in hul kajuit op die Diamond Princess-passasierskip in kwarantyn moes deurbring, het een passasier aan The Wall Street Journal vertel hoe hulle die tyd met lang gesprekke verwyl het en sy vrou haar “merkwaardige geheue” ten toon gestel het. “Sy het die vermoë om elk van my oortredings op te rakel, en ek dink nie sy is klaar nie!” het hy gesê.

Inperking weens die Covid-19-pandemie – in ’n stadium was tot die helfte van die wêreld se bevolking onderhewig aan een of ander vorm van isolasie – het eise gestel aan verhoudings reg oor die wêreld.

In sommige lande gesê dat Londense regsfirmas hulle staal vir ’n toename in skeisake – hulle is tydens oorval met oproepe van mense wat die situasie nie meer kon verduur nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
35 Onesie Vir Baba
SIEN LES 5 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N STEEK OP TE TEL WAT GEVAL HET – LEES BL. 45 –a) 3 –b) 6 –c) 12 –d) 18 –e) 24 months KATIA MERINO BABY (100% merino extrafine): –a) 2 –b) 2 –c) 3 –d) 3 –e) 3 balls col. 99Knitting needles: 3 mm and 3,5 mm2
SARIE7 min read
18 Knooptrui Vir Elke Dag
SIEN LES 8 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N BREIPATROON TE VOLG – LEES BL. 45 VIR ALMAL! 1 PATROON 9 GROOTTES Baby: a) 6 b) 9 c) 11 monthsChild: d) 2-4 e) 6-8 f) 10-12 yearsAdult: g) S h) M i) LFinished measurement: Width: a) 23 b) 27 c) 31 d) 37 e)
SARIE3 min read
36 Sysagte Gehekelde Kombers
Approx. 112 x 112 cm Number of blocks: 49 FIBRA NATURA (78% papyrus cotton, 22% silk):Col. A: White col. 01 x 3 ballsCol. B: Denim col. 16 x 4 balls Col. C: Duck egg col. 19 x 3 ballsCol. D: Yellow col. 03 x 3 ballsCol. E: Silver grey col. 25 x 3 ba

Related