Vrouekeur

Te oud om verlief te raak?

“My ouma, Ruth, was 93 toe die familie besluit dat hulle nie meer na haar kan omsien nie omdat sy te swak is,” sê Marie*.

“Sy, en ons, het teësinnig besluit dat ’n ouetehuis die beste uitweg is. Dae nadat sy ingetrek het, het sy reeds baie vriende gemaak, onder die inwoners sowel as die personeel, waarskynlik omdat sy so ’n positiewe lewensuitkyk het. Sy het ook ’n Spaanse vriend, Juan, daar gemaak.

“Hy kon nie Engels praat nie en my ouma kon nie Spaans praat nie, maar hulle het ure lank in hul rolstoele langs mekaar op die grasperk gesit terwyl hulle hande vashou.

“Hulle was siek en het agteruitgegaan, maar dit was asof hulle skielik nuwe lewe gekry het. Die verpleegsters het verklap dat die twee soms

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Blokraaie
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3 kassie die letters BRANDSTOF bevat. Dis al wat jy moet doen! Jy los die raaisel met logika en beredenering op. Om uit te vind wat SUDOKU is, gaan kyk na http://en.wikipedia.org/wiki/S
Vrouekeur6 min read
Net ’n Drie Kan Vyf Tel
Hermien skuif tot op die punt van die stoel. Die uitgebleikte gordyne in die portaal eggo die afgeleefde skoolgebou. Almal is reeds huis toe. Behalwe meneer Pullen. Sy rem aan haar rok, trek dit oor haar knieë. Hierdie aansoek is kardinaal. Die kanto
Vrouekeur3 min read
Vra Vir Dr HERMANN
Ek het twee tienerdogters. Een is hipernetjies en perfeksionisties en die ander een is al die jare ’n regte slonskous. Alles tuimel uit haar kaste, skoon en vuil is deurmekaar en as jy die kamerdeur oopmaak, sien jy nie eens die bed nie. Praat, omkoo

Related