SARIE

GOU TROU, GEEN BEROU

Dit gebeur dikwels dat ’n paartjie jare lank saam is, maar nie tot trou kom nie. En net enkele maande nadat hul paaie geskei het, trou een van die twee met iemand anders. Sommige sê dit was “liefde met die eerste oogopslag” en hulle is dolgelukkig saam.

Sulke verhoudings is lank “rebound”-liefde genoem – ’n reaksie op ’n gesneuwelde verhouding – en is gestigmatiseer.

Deesdae sê kenners soos dr. Claudia Brumbaugh, ’n Amerikaanse psigiater wat volwasse verbintenisse navors, dat sulke verhoudings wel in iets spesiaals kan ontwikkel en kan hou. Mits julle uit jul vorige verhoudings geleer het en jul nuwe verhouding reg benader. Ons eie Suid-Afrikaanse kenners stem hiermee saam.

Die Olimpiese swemmer was lank in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
Dubbel So Lekker
Hier kombineer ons Britse pondkoek met klassieke krummelpoeding. Jy kan ook die koek voorsit met vanieljevla vir ’n ander geur. genoeg vir een 18 cm-broodjie KRUMMELLAAG ■ 50 g (60 ml) strooisuiker■ 70 g (125 ml) koekmeel■ 115 g (125 ml) koue bo
SARIE3 min read
Luuks
Daar is iets bekorends aan die aand wanneer die son sak en die hemelruim met stadsliggies en sterre verlig word. Met Chanel se Rouge Allure Velvet Nuit Blanche-lipstiffie (R1 075) in jou handsak, kan jy glansryk op jou aandafspraak gaan. Waag met ’n
SARIE3 min read
2 Is Beter As 1
Met die onlangse filmtoekenningsaande het wit-en-swart uitrustings die rooi tapyt oorheers en ons dink veral aan Carey Mulligan se rok by die Oscars. Dié klassieke kleurkombinasie is ook ’n wenner vir alledaagse uitrustings en veral treffend by ’n 19

Related