SARIE

TWEEDE KEER GELUKKIG?

Om weer betrokke te raak by ’n eks, sê hulle, is soos om ’n boek oor en oor te lees – jy weet reeds wat aan die einde gaan gebeur.

Tog is dit ’n algemene verskynsel. Wanneer ’n verhouding eindig en jy nog hartseer en alleen voel, is dit so maklik om te wonder of jy dalk ’n fout gemaak het. Dan begin jy dink aan al die goeie tye wat julle gehad het, aan hoe jou vorige geliefde jou aan die begin laat lag het, en kort voor lank is julle weer aan die gesels.

Deesdae word dit genoem, en Hollywoodbekendes is die plakkaatpaartjie. Die twee het meer as twintig jaar gelede, in 2001, vir die eerste keer begin uitgaan nadat hulle op die stel van die film ontmoet het. Aanhangers het gegons oor Bennifer, soos hulle toe gedoop is, se sprokiesliefde. Maar etlike dae voordat hulle in 2002 sou afhaak, het hulle die troue afgestel en die jaar daarna is hulle uitmekaar. Skaars ses maande later is Jen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE6 min read
WENNERS NÉS MA & PA
Resepteboekskrywer Marisa de Bruyn oor modeontwerper-ma Marianne Fassler Toe Marisa de Bruyn van Ladybrand in die Oos-Vrystaat ’n resepteboek-projek aanpak, ten bate van haar kinders se skool, kon sy put uit die kreatiwiteit van drie generasies vroue

Related