Oor Brei & Onthou
In ’n groot rooi hoededoos bo-op ’n boekrak in ons huis bêre ek goed waaraan ek sentiment het en wat ek al jare bewaar. Daar is onder meer my Barbie-pop in, met die patrone vir Barbie-popklere én al die klere wat my ma 50 jaar gelede vir my pop gemaa