Vrouekeur

Kwaadstoker

Wat vooraf gebeur het Beer ondersoek die leidrade van die skynmoord op hom noukeurig en hy besef iemand mislei hom doelbewus. Die moordwapen kom onverwags te voorskyn, terwyl Zeldie uiteindelik verduidelik hoe Beer haar in die verlede veronreg het. Hy lys vyf stewige motiewe vir ’n wrede aanslag op sy lewe. Toe Beer sy bewussyn herwin nadat hy buite die huis geval het, sien hy ’n mes blink

Beer kyk in die rigting waar die mes so pas tussen die bome geflits het. Hy staan op, maar sy voete glip weer onder hom uit. ’n Hoofpyn laat dit voel of sy kop in ’n mikrogolfoond gedruk is. Hy spring op, beweeg rats, draf in die rigting waar hy die mes opgemerk het.

Bome. Sint Josefslelies. Varings uit boomstamme.

’n Beplande aanval wat misluk het, of is dit eenvoudiger? Hoe nugterder hy dit probeer uitpluis, hoe sekerder raak

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur6 min read
Ons Eendag
Die geweld kom vinnig en warm van agter af, pluk my vingers tussen joune uit en slinger my deur die lug. Daar is geen klank nie. Ek voel my hart teen my ribbes hamer. Ek voel die hitte van agter af om my vou. Dit gebeur stadig. Ek sien my skaduwee oo
Vrouekeur3 min read
OPPINOOT Met
Lance James Liebenberg, geliefd bekend as die “Big Daddy” van countrymusiek, was kindertyd saam met Min Shaw my helde en gewildste sangpaar. Ek onthou die fliek Danie Bosman (met Min Shaw en Franz Marx, wat met Lance se sangstem gesing het) en die ro

Related