Vrouekeur

Kwaadstoker

Saggies met die trappe op na Zeldie se kamer toe. Sy wou tevore iets vir hom sê. Nou wil hy uitvind wat dit is.

Daar is stemme binne. Beer herken Cynthia s’n eerste.

Hy wil net klop toe Dorothea se deur naby hom oopgaan. Hy skuil agter ’n pilaar. Sy praat met Rieksie wat uitstap. Dis die eerste keer dat hy Rieksie hoor lag.

“Jy kort ’n tatoe, girl!” sê Dorothea, “soos net hy dit kan gee!”

Rieksie druk ’n boek terug in die rak langs die trapreling. “Ek sal nie toelaat dat hy aan my raak nie! Sies, man!” gril sy op pad af.

“Jy weet nie wat jy mis nie!” Dorothea loop agterna.

Hulle skaterlag asof hulle iets weet wat die ander nie weet nie.

Wanneer dit veilig is, stap Beer terug na Zeldie se kamerdeur.

“Het Beer my

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi
Vrouekeur1 min read
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton

Related