Vrouekeur

Kwaadstoker

“Cynthia?” Dit klink of hy iemand anders se naam sê as sy eksvrou s’n. Sy het hom verlaat omdat sy hom van ontrouheid verdink het. Maar Beer het haar nooit verneuk nie. Hy kon dit tog nie verhelp dat vrouens hom aantreklik vind nie. Soms het hy teruggeflankeer, maar dis so ver dinge gegaan het.

Hy het die aandag geniet – dit sal hy nie ontken nie.

Cynthia was altyd jaloers wanneer sy opgemerk het hoe vroue na hom kyk. Kom sy nou wraak neem?

“Hoeveel kwaad het jy dié slag gestook?” Haar stem klink soos doiliekrale wat teen ’n glasbeker stamp. Klokhelder.

“Niks waarvan ek bewus is nie.”

“Dis die probleem, Beer. Jy is nooit bewus van die probleme wat jy veroorsaak nie.”

“Dis nie asof jy so onskuldig was nie.”

“Ons het van die begin af nie gekliek nie. Ek wonder dikwels hoekom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur6 min read
Ons Eendag
Die geweld kom vinnig en warm van agter af, pluk my vingers tussen joune uit en slinger my deur die lug. Daar is geen klank nie. Ek voel my hart teen my ribbes hamer. Ek voel die hitte van agter af om my vou. Dit gebeur stadig. Ek sien my skaduwee oo
Vrouekeur3 min read
OPPINOOT Met
Lance James Liebenberg, geliefd bekend as die “Big Daddy” van countrymusiek, was kindertyd saam met Min Shaw my helde en gewildste sangpaar. Ek onthou die fliek Danie Bosman (met Min Shaw en Franz Marx, wat met Lance se sangstem gesing het) en die ro

Related