Vrouekeur

STOFSUIG onder daai mat

“Wanneer verskille in families keer op keer onder die mat ingevee word, vorm daar later knobbels, wat mens laat val en weer laat seerkry. Die uiteinde is net nog meer verskille en seerkry.”

Só sê Christi Gadd, ’n kliniese sielkundige in Pretoria.

“As mens aanhou om probleme te ignoreer, ontneem dit die familie die geleentheid om deur hul verskille te werk en by ’n oplossing uit te kom,” sê sy.

Dalk voel jou familielede julle moet die vrede bewaar of mekaar nie seermaak en ontstel nie. “Maar as jy herhaaldelik nie met mense deel hoe jy voel nie, dryf julle in elk geval uitmekaar en bou julle oppervlakkige verhoudinge vol verwyte, waar mense nie weerloos en eerlik kan kommunikeer nie.

“So raak julle verstrengel in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Blokraaie
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3 kassie die letters BRANDSTOF bevat. Dis al wat jy moet doen! Jy los die raaisel met logika en beredenering op. Om uit te vind wat SUDOKU is, gaan kyk na http://en.wikipedia.org/wiki/S
Vrouekeur6 min read
Net ’n Drie Kan Vyf Tel
Hermien skuif tot op die punt van die stoel. Die uitgebleikte gordyne in die portaal eggo die afgeleefde skoolgebou. Almal is reeds huis toe. Behalwe meneer Pullen. Sy rem aan haar rok, trek dit oor haar knieë. Hierdie aansoek is kardinaal. Die kanto
Vrouekeur3 min read
Vra Vir Dr HERMANN
Ek het twee tienerdogters. Een is hipernetjies en perfeksionisties en die ander een is al die jare ’n regte slonskous. Alles tuimel uit haar kaste, skoon en vuil is deurmekaar en as jy die kamerdeur oopmaak, sien jy nie eens die bed nie. Praat, omkoo

Related