Vrouekeur

’n taai tameletjie

Testamente kan groot onmin tussen familielede skep en tot permanente vervreemding lei. Annette* vertel dat daar ná haar skoonpa se dood groot ongelukkigheid in die familie was en dat daar nou nog skeuring is.

“My man se stiefma het byvoorbeeld ná sy pa se dood gemaak asof sy nie weet waar die testament is nie. My man en sy broer moes die huis omkeer. Daar is nou nog konflik tussen die kinders en hul stiefma. Sy moet byvoorbeeld ingevolge die testament inkomste kry uit woonstelle wat verhuur word. Nou maak sy hulle mal omdat sy voel sy kry te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi
Vrouekeur1 min read
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege
Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.

Related