Sit Jy, Stoomroller Jy Of Laat Jy Jouself Geld?
Die gesegde: Life is what happens when you are busy making other plans, was blykbaar John Lennon se wyse insig in die lewe en glo my, 2020 gaan dit weer vir ons bewys. Hier is ons aan die begin van nog ’n jaar met nuwe uitdagings wat op ons almal wag