Vrouekeur

DIE MEES GEVREESDE MISDAAD

Jou huis is veronderstel om jou veilige hawe en privaat heiligdom te wees. ’n Knus kokon teen die aanslae van die buitewêreld. Dan word jou hele huis kaalgestroop terwyl jy winkel toe gaan. Of erger nog, jy word een aand wakker van geluide in jou huis …

Hoewel huisbraak (wanneer niemand tuis is nie) die algemeenste misdaad is wat in ons gewelddadige land voorkom, is huisrooftogte (wanneer die huisbewoners tuis is) die misdaad wat die meeste gevrees word. Veral op plase waar van ongekende, wrede metodes gebruik gemaak word.

Volgens syfers van Statistiek Suid-Afrika is altesame 1,3 miljoen voorvalle van huisbraak, wat 5,8% van huishoudings geaffekteer het, gedurende 2018/2019 aangemeld. Nagenoeg 48% van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi
Vrouekeur1 min read
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege
Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.