Landbouweekblad

Takel veiligheid saam met die polisie

MOET geen landelike veiligheidsaksie sonder die samewerking van die polisie aanpak nie, sê Lafras Tremper van die Hoedspruit-plaaswag en lid van die Mopanie Landelikeveiligheidskomitee.

Die plaaswagte van Hoedspruit, Acornhoek en The Oaks het die afgelope jaar noemenswaardige inhegtenisnemings moontlik gemaak deur nou met die polisie saam te werk. Die meesterbrein van ’n renosterstroopsindikaat en ’n transito-roofbende is onder andere aangekeer.

Terwyl ’n goeie verhouding met die polisie noodsaaklik is, sê Tremper dit is ook belangrik vir elke landbougemeenskap om bande te smee met die ondersoekbeamptes in hul distrik. “Dit is die speurders wat sake moet ondersoek en bewysstukke moet insamel wat voor die hof kan dien. Boere moet weet hoe om hulle by te staan en hoe om misdaadtonele te bewaar tot hulle opdaag.”

Volgens hom is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related