Landbouweekblad

Bly só veilig in die feestyd

Aktueel Plaasveiligheid

VEILIGHEID op die platteland kan ongelukkig nie meer as vanselfsprekend aanvaar word nie. Boere en diensorganisasies wat hul veiligheidswenke aan Landbouweekblad-lesers meedeel, sê boere en plattelandse gemeenskappe moet ’n veiligheidsplan hê.

Oplettendheid bly een van die belangrikste voorkomende maatreëls. Om kontant op die plaas te hou, is gevaarlik.

Baie konflik en moontlike aanvalle kan vermy word deur goeie verhoudings met werkers te handhaaf.

Peter-John Hassard, president van Kwanalu en vleisbees-en-wildboer by Hluhluwe, sê al gaan elektriese heinings, alarms en veiligheidstrale (beams) nie misdadigers keer nie, gee dié maatreëls jou tyd om te organiseer en hulp te ontbied.

Volgens Hassard, wat in 2013 ’n wrede plaasaanval oorleef het, moet boere

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter