Landbouweekblad

Plaaswag veg in die eerste linie

Op kort termyn lyk die oplossing vir plaasveiligheid dalk ooglopend: Span buurtwag- of sekerheidsoptrede deur die gemeenskap in met die ondersteuning van private ondernemings. Dit kan ook help om langtermynoplossings te vind.

Dit kan egter net werk as almal die idee steun, en in talle gemeenskappe het dit nog nie gebeur nie.

Gegewe dat Suid-Afrika bloots gery word deur erge misdaad – van moord tot veediefstal – is dit jammer dat nie meer landelike distrikte ’n funksionele plaaswag het nie. Die hele land behoort verbind te wees met radio- en kameranetwerke wat boerderygemeenskappe self bestuur. Hierdie ideaal word egter gerem deur ’n reeks faktore wat gelukkig nie onoorkombaar is nie.

■ Mense vergeet gou. Boere voel gerus, al was daar ’n paar voorvalle in hul distrik. Plaasveiligheid kan as■ Leiding (of te min daarvan). ’n Gebrek aan leiding is nog ’n probleem. Iemand moet tog ’n plan van aksie aanvoer, aandryf en in stand hou.■ Koste-implikasies. Dit klink makliker om sommer net ’n private sekuriteitsmaatskappy aan te stel, maar dit is baie duur en word nie goedkoper nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding