Jy Kan Klim Of Jy Kan Oor Jou Berge Kerm
By Anne Marais se artikel “Klim jou Everest” op bl 24 vind ek aanklank. Niemand ontkom daaglikse, maar ook langdurige uitdagings nie. Ons almal moet elke dag ’n heuwel of ’n berg uitklim en soms staan ons aan die voet van ’n majestueuse berg wat onkl