Vrouekeur

Vindingryke JUFFROU

Marga Jonker is veral bekend as skrywer van ’n reeks gewilde tienerverhale waarin perde ’n sentrale rol speel. Wat baie mense dalk nié weet nie, is dat sy ook ’n onderwyseres by die Durbanville-voorbereidingskool is, en isiXhosa vir leerders van graad 1 tot 3 aanbied.

Marga wou van laerskool af self baie graag ’n nuwe taal aanleer en toe sy onderwys begin studeer, was isiXhosa deel van die kurrikulum en sy het die kans dadelik aangegryp. Die aanleer van isiXhosa was en is steeds vir haar ’n avontuur, sê sy.

Sy het eers ’n onderwysdiploma aan die Wellington-onderwyskollege en daarna ’n BA-graad met Xhosa en geskiedenis as hoofvakke aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf. Sy kon dus vir poste by hoërskole of laerskole aansoek doen.

“Ek het tot ná my

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Besonderse BOLPLANTE
Affodille en tulpe is sekerlik van die mooiste bolplante wat daar is, maar mens moenie van hul families vergeet nie. Daar is talle bolplante, veral ons inheemse spesies, wat op ’n plekkie in tuine wag. Die veranderinge wat herfs aan die natuur bring
Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.
Vrouekeur1 min read
Soet Bederf
12 kolwyntjies 210 ml (200 g) botter, kamertemperatuur210 ml (200 g) strooisuiker10 ml (2 t) vanieljegeursel4 groot eiers375 ml (200 g) koekmeel10 ml (2 t) bakpoeier 2 plakke (160 g) melksjokolade155 ml (150 g) botter, sag565 ml (300 g) versiersuiker

Related